Weer vir 13 Januarie 2021
Weer vir 13 Januarie 2021

Weer vir 13 Januarie 2021

Francoise Steynberg
WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie sal in die streke van Otjozondjupa, Khomas, Hardap en Omaheke voortduur. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Noordweste en sentrale Noorde met enkele buie. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met geïsoleerde donderbuie, maar wydverspreide donderbuie in die streke van Otjozondjupa, Khomas, Hardap en Omaheke.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met buie oor die sentrale en suidelike kus.

GETYE BY WALVISBAA: L 09:34 H 15:50

L 21:54



VOORUITSIGTE

Windhoek Rainy 16° 27°

Gobabis Rainy 18° 34°

Katima Mulilo Rainy 20° 32°

Keetmanshoop Rainy 20° 35°

Mariental Rainy 22° 32°

Oshakati Rainy 21° 34°

Rundu Rainy 18° 30°

Walvisbaai Rainy 18° 25°

Kommentaar

Republikein 2025-12-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer