Weer vir 13 Desember 2019
Weer vir 13 Desember 2019

Weer vir 13 Desember 2019

Francoise Steynberg
BINNELAND: Mooi weer en baie tot bloedig warm in die Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees. Winderige weer sal voortduur.



KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik. Enkele ligte buie kan plek-plek oor die verre suidelike kusgebiede voorkom.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:48 H: 16:07 L: 22:10



VOORUITSIGTE

Windhoek18°34°

Gobabis19°37°

Katima Mulilo19°36°

Keetmanshoop17°35°

Mariental19°37°

Opuwo16°35°

Oshakati19°36°

Rehoboth19°34°

Rundu23°38°

Walvisbaai13°27°

Johannesburg13°24°

Kaapstad18°27°

Kommentaar

Republikein 2025-09-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer