Weer vir 12 November
Weer vir 12 November

Weer vir 12 November

Henriette Lamprecht
BINNELAND: Sonnig en bloedig warm in die suidwestelike helfte, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie in die noordelike, noordoostelike, oostelike en sentrale streke. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 06:01 H: 13:17 L: 19:21

WINDHOEK 21° 33°

RUNDU 18° 32°

OSHAKATI 20° 34°

GOBABIS 19° 34°

MARIENTAL 23° 38°

KEETMANSHOOP 23° 39°

WALVISBAAI 12° 26°

LUANDA 20° 28°

JOHANNESBURG 14° 23°

KAAPSTAD 12° 21°

Kommentaar

Republikein 2025-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer