Weer vir 12 Junie
Weer vir 12 Junie

Weer vir 12 Junie

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Baie koue tot koue toestande sal in die Suide en in die Khomas- en Erongostreek voortduur en uitbrei na die noordooste. Ryp sal na verwagting op plekke in die Suide en sentrale streke voorkom. Ooswindtoestande keer oor die naweek na die kus terug.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud in die Suide, andersins sonnig en koud tot matig, maar warm in die Noorde. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig in die Suide, maar warm oor die sentrale en noordelike kusgebiede.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 08:14 L: 14:10 H: 20:58

WINDHOEK 00° 17°

RUNDU 04° 24°

OSHAKATI 05° 26°

GOBABIS -2° 17°

MARIENTAL 00° 17°

KEETMANSHOOP -2° 16°

WALVISBAAI 14° 28°

LUANDA 20° 26°

JOHANNESBURG -3° 11°

KAAPSTAD 11° 16°

Kommentaar

Republikein 2026-07-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer