Weer vir 12 Julie 2021
Weer vir 12 Julie 2021

Weer vir 12 Julie 2021

Dani Booysen
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig in die Suide met verspreide buie. Elders sonnig tot warm, maar baie warm in die Noorde. Ysige koue met ryp word Dinsdag en Woensdag in die sentrale, suidelike en oostelike dele van die land verwag.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig met buie in die Suide.

GETYE BY WALVISBAAI: H 04:43 L 10:41 H 17:13

VOORUITSIGTE

GOBABIS 4° 25° Sonnig

KATIMA MULILO 2° 25° Sonnig

KEETMANSHOOP 1° 16° Gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 3° 21° Gedeeltelik bewolk

OPUWO 7° 26° Sonnig

OSHAKATI 8° 26° Sonnig

RUNDU 7° 26° Sonnig

WALVISBAAI 7° 21° Gedeeltelik bewolk met miskolle

WINDHOEK 6° 20° Sonnig

LUANDA 20° 27° Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 4° 18° Sonnig

KAAPSTAD 7° 12° Gedeeltelik bewolk en koud met reën

Kommentaar

Republikein 2025-05-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer