Weer vir 12 Julie 2018
WEERWAAK: Baie koue toestande word Vrydag in die Suide verwag. Dit sal die naweek noordwaarts uitbrei. Ryp word in die Suide verwag.
BINNELAND: gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die noordoostelike en die suidelike dele van die land. Elders sal dit sonnig en matig tot warm wees, maar baie warm in die Noorde.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.
GETYE BY WALVISBAAI: L 08:41 H 15:07 L 21:02
Gobabis07°25°
Katima Mulilo08°26°
Keetmanshoop08°27°
Opuwo10°26°
Oshakati11°27°
Rundu12°25°
Walvisbaai11°25°
Windhoek07°23°
Luanda20°26°
Johannesburg05°19°
Kaapstad09°15°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie