Weer vir 12 Januarie
Weer vir 12 Januarie

Weer vir 12 Januarie

Henriette Lamprecht
BINNELAND: Sonnig en baie tot bloedig warm oor die suidwestelike helte van die binneland, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde tot verspreide donderbuie in die noordooste, maar 'n paar tot geïsoleerde donderbuie in die Ooste en suidooste. 'n Sterk suidwestelike wind sal oor die westelike helte van die binneland waai.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met moontlike buie oor die sentrale kusgebiede.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 05:24 H: 11:57 L: 18:24

GOBABIS 17° 35°meestal sonnig

KATIMA MULILO 19° 27°donderbuie

KEETMANSHOOP 18° 37°meestal sonnig

MARIENTAL 23° 39°sonnig

OPUWO 18° 37°gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 22° 37°gedeeltelik bewolk

RUNDU 18° 33°gedeeltelik bewolk

WALVISBAAI 16° 25°gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 16° 33°meestal sonnig

JOHANNESBURG1423donderbuie

KAAPSTAD1928meestal sonnig

LUANDA2228meestal bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer