Weer vir 12 Februarie 2021
Weer vir 12 Februarie 2021

Weer vir 12 Februarie 2021

Ronelle Rademeyer
WEERWAAK: Ontwrigtende buie sal voortduur in die noordelike dele van die land en mense moet die nodige voorsorg tref.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Khomas- en Omahekestreek met enkele donderbuie. Elders sal dit bewolk en warm tot baie warm wees met geïsoleerde donderbuie, maar wydverspreid in die Noorde.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met buie.

GETYE BY WALVISBAAI: H 04:06 L 10:05 H 16:18

GOBABIS 19° 26°Bewolk met reën

KATIMA MULILO 18° 30°Bewolk met reën

KEETMANSHOOP 19° 33°Bewolk met reën

MARIENTAL 22° 33°Bewolk met reën

OPUWO 18° 29°Gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 17° 26°Bewolk met reën

RUNDU 18° 30°Bewolk met reën

WALVISBAAI 17° 25°Gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 16° 25°Bewolk met donderbuie



LUANDA 23° 31°Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 14° 27°Gedeetelik bewolk met reën

KAAPSTAD 19° 26°Gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer