Weer vir 12 Augustus
WEERWAAK: Koue toestande met buie word in die //Kharasstreek verwag. Temperature naby en onder vriespunt word in die suidelike, sentrale en oostelike streke vroeg Vrydag verwag. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig in die Suide met buie, andersins warm oor die sentrale en oostelike streke, maar baie warm in die Noorde.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig met buie in die Suide.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:44 H: 11:36 H: 18:06
WINDHOEK 07° 25°
RUNDU 09° 30°
OSHAKATI 12° 32°
GOBABIS 06° 26°
MARIENTAL 07° 24°
KEETMANSHOOP 04° 16°
WALVISBAAI 08° 20°
LUANDA 19° 27°
JOHANNESBURG 05° 209°
KAAPSTAD 08° 13°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie