Weer vir 11 Januarie 2021
Weer vir 11 Januarie 2021

Weer vir 11 Januarie 2021

Ronelle Rademeyer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Noordweste, verre Weste en dele van die //Kharasstreek. Elders sal dit bewolk en warm tot baie warm wees met enkele tot geïsoleerde donderbuie, maar wydverspreid in die Kavango-, Zambezi-, Otjozondjupa-, Omaheke-, Khomas- en Hardapstreek.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: L 08:00 H 14:20 L 20:32

GOBABIS 19° 28° Bewolk met buie

KATIMA MULILO 20° 29° Bewolk met buie

KEETMANSHOOP 18° 34° Gedeetelik bewolk

MARIENTAL 19° 35° Bewolk met buie

OPUWO 17° 32° Gedeetelik bewolk

OSHAKATI 18° 31° Bewolk

RUNDU 18° 29° Gedeetelik bewolk

WALVISBAAI 18° 26° Gedeetelik bewolk

WINDHOEK 16° 26° Bewolk met buie



LUANDA 22° 30° Gedeeltelik bewolk met buie

JOHANNESBURG 17° 27° Gedeeltelik bewolk met buie

KAAPSTAD 19° 28° Gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-12-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer