Weer vir 11 Augustus 2020
Weer vir 11 Augustus 2020

Weer vir 11 Augustus 2020

Francoise Steynberg
WEERWAAK: Koue toestande sal môre in die Suide vestig. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm, maar baie warm in die Noorde. Winderige weer sal in die binneland voortduur.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig met miskolle plek-plek.

GETYE BY WALVISBAAI: H 08:05 L 13:51 H 20:31

VOORUITSIGTE

Windhoek 9° 26°

Gobabis 3° 28°

Katima Mulilo 8° 31°

Keetmanshoop 5° 22°

Mariental 5° 25°

Opuwo 8° 31°

Oshakati 10° 32°

Rehoboth 5° 26°

Rundu 8° 30°

Walvisbaai 7° 21°

Johannesburg 6° 21°

Kaapstad 12° 16°

Kommentaar

Republikein 2025-12-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer