Weer vir 10 Oktober 2019
Weer vir 10 Oktober 2019

Weer vir 10 Oktober 2019

Francoise Steynberg
WEERWAAK: Renerige en winderige toestande word oor die Noorde en Ooste verwag en sal Vrydag na die streke van Khomas en Hardap versprei.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot bloedig warm in die Noorde en Ooste met enkele tot geïsoleerde donderbuie.



KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik.



GETYE BY WALVISBAAI: L 07:34 H 13:57 L 19:59

VOORUITSIGTE

Windhoek14°32°

Gobabis 10° 33°

Katima Mulilo 14° 38°

Keetmanshoop 12° 30°

Mariental 12° 30°

Opuwo 19° 40°

Oshakati 19° 41°

Rehoboth 09° 32°

Rundu 20° 37°

Walvisbaai 12° 22°

Johannesburg 16° 29°

Kaapstad 10° 21°

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer