Weer vir 10 Junie 2020
WEERWAAK: Buie en donderbuie word vandag en môre in die ||Kharasstreek verwag. Temperature wat aan vriespunt grens word vanag in die ||Kharasstreek verwag en sal môre en Vrydag na die streke van Hardap, Khomas en Omaheke uitbrei. Sterk wind word vandag in die binneland verwag. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig met buie en donderbuie in die ||Kharasstreek. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en matig tot warm, maar baie warm in die Noorde wees.
KUS: Bewolk en koud tot matig met miskolle aanvanklik. Buie en donderbuie word oor die sentrale kusgebiede verwag.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 06:25 L: 12:23 H: 19:02
VOORUITSIGTE
Windhoek04°20°
Gobabis06°24°
Katima Mulilo09°28°
Keetmanshoop04°20°
Mariental07°23°
Opuwo12°29°
Oshakati10°28°
Rehoboth05°22°
Rundu10°30°
Walvisbaai10°22°
Johannesburg05°19°
Kaapstad10°15°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie