Weer vir 1 Maart 2021
WEERWAAK: Ooswindtoestande sal vir die res van die week oor die kusgebiede voortduur. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie plek-plek in die Suide, die westelike platorand en noordoostelike streke. 'n Sterk noordoostelike wind sal in die binneland waai.
KUS: Gedeeltelik bewolk en warm met buie in die verre Suide.
GETYE BY WALVISBAAI: H 04:51 L 10:52 H 17:10
VOORUITSIGTE
Windhoek Partly cloudy 15° 31°
Gobabis Partly cloudy 17° 30°
Katima Mulilo Cloudy 21° 28°
Keetmanshoop Rainy 21° 35°
Mariental Sunny 22° 36°
Opuwo Sunny21° 36°
Oshakati Partly cloudy 21° 35°
Rundu Rainy 20° 31°
Walvisbaai Cloudy 15° 31°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie