Weer vir 1 Desember 2021
Weer vir 1 Desember 2021

Weer vir 1 Desember 2021

Dani Booysen
BINNELAND: Sonnig en warm in die suidweste, maar elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot verspreide donderbuie in Otjozondjupa en Omaheke. Koeler toestande word vanaf Donderdag in die sentrale binneland verwag.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: L 06:41 H 13:07 L 19:30

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 16° 33° Gedeeltelik bewolk

RUNDU 16° 35° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

OSHAKATI 20° 37° Gedeeltelik bewolk

GOBABIS 15° 37° Gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 21° 39° Gedeeltelik bewolk

KEETMANSHOOP 17° 34° Sonnig

WALVISBAAI 14° 26° Gedeeltelik bewolk

LUANDA 23° 29° Gedeeltelik bewolk met reën

JOHANNESBURG 15° 28° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

KAAPSTAD 14° 22° Gedeeltelik bewolk en koud

Kommentaar

Republikein 2025-09-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer