Weer, Maandag 6 Januarie 2020
Weer, Maandag 6 Januarie 2020

Weer, Maandag 6 Januarie 2020

Jo-Mare Duddy Booysen
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met geïsoleerde donderbuie in die Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met verspreide donderbuie in die Noorde.



KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle. Reën word plek-plek aan die noordelike en sentrale kusgebiede verwag.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 05:54 H: 12:23 L: 18:41



WINDHOEK18°32°

RUNDU20°33°

OSHAKATI20°32°

GOBABIS20°34°

MARIENTAL22°38°

KEETMANSHOOP20°38°

WALVISBAAI15°24°

LUANDA24°31°

JOHANNESBURG16°27°

KAAPSTAD16°23°

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer