Weer, Maandag 21 September 2020
Weer, Maandag 21 September 2020

Weer, Maandag 21 September 2020

Denver Kisting
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die noordoostelike streke met 'n paar buie in die Zambezi. Elders sonnig en baie warm tot bloedig warm.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik.

GETYE BY WALVISBAAI: L 10:25 H 16:51 L 22:54



WINDHOEK 14° 30°

RUNDU 21° 30°

OSHAKATI 17° 37°

GOBABIS 15° 34°

MARIENTAL 19° 37°

KEETMANSHOOP 15° 33°

WALVISBAAI 12° 25°

LUANDA 20° 26°

JOHANNESBURG 10° 29°

KAAPSTAD 07° 17°

Kommentaar

Republikein 2025-12-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer