Weer, Donderdag 24 November 2020
Weer, Donderdag 24 November 2020

Weer, Donderdag 24 November 2020

Elvira Hattingh
Binneland: Gedeeltelik bewolk en warm in die ||Kharasstreek, maar baie warm in die Noorde en Noordooste met enkele tot geïsoleerde donderstorms. Elders sal dit sonnig en baie warm wees. Dit sal ook winderig oor die binneland wees. ’n Weerwaak vir kwaai storms is vir die Zambezistreek uitgereik.

Kus: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig, met aanvanklike miskolle.

Getye by Walvisbaai: L 05:30 H 12:01 L 18:22

WINDHOEK 15° 33°

RUNDU 18° 31°

OSHAKATI 21° 37°

GOBABIS 14° 32°

MARIENTAL 12° 33°

KEETMANSHOOP 13° 30°

WALVISBAAI 10° 21°

LUANDA 20° 29°

JOHANNESBURG 16° 24°

KAAPSTAD 13° 20°

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer