Weer, Donderdag 19 November 2020
Weer, Donderdag 19 November 2020

Weer, Donderdag 19 November 2020

Elvira Hattingh
Binneland: Sonnig en baie warm in die Suide en Weste, anders gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm met enkele donderstorms in die Ooste, met geïsoleerde donderstorms in die Noordooste en verre Noorde.



Kus: Gedeeltelik bewolk en matig met aanvanklike mis.



Getye by Walvisbaai: H: 06:09 L: 12:05 H: 18:24







WINDHOEK14°33°

RUNDU18°31°

OSHAKATI19°37°

GOBABIS16°33°

MARIENTAL17°36°

KEETMANSHOOP13°34°

WALVISBAAI12°24°

LUANDA22°29°

JOHANNESBURG18°30°

KAAPSTAD14°24°

Kommentaar

Republikein 2026-06-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer