Weer, Donderdag 15 Oktober 2020
Weer, Donderdag 15 Oktober 2020

Weer, Donderdag 15 Oktober 2020

Elvira Hattingh
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die Ooste en Suidooste, elders gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm, met enkele reënbuie in die verre Noorde. Enkele donderbuie word ook in die noordweste en weste voorspel. Vars tot sterk winde word in die binneland verwag.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm, met miskolle oor die sentrale kus. Enkele reënbuie kan moontlik oor die noordelike kusdele voorkom.

GETYE BY WALVISBAAI: L 08:03 H 14:26 L 20:32

WINDHOEK 20° 34°

RUNDU 20° 36°

OSHAKATI 22° 37°

GOBABIS 21° 41°

MARIENTAL 23° 37°

KEETMANSHOOP 24° 37°

WALVISBAAI 14° 25°

LUANDA 20° 28°

JOHANNESBURG 11° 24°

KAAPSTAD 13° 21°

Kommentaar

Republikein 2026-06-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer