Weer, Dinsdag 6 November 2018
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm in die Noorde met enkele donderbuie in die Kavango- en Zambezistreek. Elders sal dit sonnig en koel tot warm wees.
KUS: Sonnig en koel tot warm aan die suidelike kusgedeeltes. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en koel wees, met miskolle aan die noordelike kusgedeeltes.
GETYE BY WALVISBAAI: L 07:40 H 14:01
L 20:11
WINDHOEK12°29°
RUNDU18°34°
OSHAKATI20°36°
GOBABIS14°33°
MARIENTAL12°28°
KEETMANSHOOP10°25°
WALVISBAAI12°23°
LUANDA22°30°
JOHANNESBURG11°23°
KAAPSTAD10°19°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie