Weer, Dinsdag 20 Oktober 2020
Weer, Dinsdag 20 Oktober 2020

Weer, Dinsdag 20 Oktober 2020

Denver Kisting
WEERWAAK: Hittegolftoestande sal voortduur in die verre noordelike streke. Tref asseblief voorsorg.

BINNELAND: Sonnig en baie tot bloedig warm in die Weste en die ||Kharasstreek. Elders gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik.

GETYE BY WALVISBAAI: H 05:37 L 11:28 H 17:53

WINDHOEK 19° 35°

RUNDU 23° 39°

OSHAKATI 21° 39°

GOBABIS 16° 38°

MARIENTAL 13° 36°

KEETMANSHOOP 12° 34°

WALVISBAAI 13° 23°

LUANDA 23° 29°

JOHANNESBURG 16° 32°

KAAPSTAD 11° 20°

Kommentaar

Republikein 2025-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer