Weer 8 Februarie 2022
Weer 8 Februarie 2022

Weer 8 Februarie 2022

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die Suide. Geïsoleerde donderbuie sal in die noordwestelike en sentraal noordelike dele, Kavango- en Zambezistreek voorkom.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele buie.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 08:22 L: 14:38 H: 20H53

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 18° 28° Gedeeltelik bewolk

RUNDU 20° 30° Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie

OSHAKATI 19° 32° Gedeeltelik bewolk

GOBABIS 19° 33° Meestal sonnig

MARIENTAL 24° 37° Verspreide donderbuie

KEETMANSHOOP 20° 33° Gedeeltelik bewolk met geïsoleerde donderbuie

WALVISBAAI 16° 28° Gedeeltelik bewolk met buie

LUANDA 22° 29° Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 13° 25° Gedeeltelik bewolk

KAAPSTAD 16° 28° Miskolle aanvanklik, andersins gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer