Weer 22 Februarie 2022
Weer 22 Februarie 2022

Weer 22 Februarie 2022

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en warm in die suide, maar elders gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie. Geïsoleerde tot verspreide donderbuie sal in die Kunene- en Omusatistreek voorkom.

KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met buie in die noorde.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 06:58 L: 13:04 H: 19:24

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 18° 30° Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 20° 34° Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.

OSHAKATI 22° 32° Verspreide donderbuie.

GOBABIS 18° 34° Gedeeltelik bewolk.

MARIENTAL 24° 38° Meestal sonnig.

KEETMANSHOOP 20° 35° Sonnig.

WALVISBAAI 20° 26° Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 23° 31° Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 13° 28° Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 15° 27° Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-06-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer