Weer 18 Oktober 2019
Weer 18 Oktober 2019

Weer 18 Oktober 2019

Francoise Steynberg
BINNELAND: Sonnig en bloedig warm in die Noordooste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees met enkele donderbuie in die Hardap- en ||Kharasstreek. Winderige weer sal voortduur.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: H 05:36 L 11:20 H 17:46

VOORUITSIGTE

Windhoek 20° 34°

Gobabis 20° 37°

Katima Mulilo 13° 37°

Keetmanshoop 23° 37°

Mariental 23° 38°

Opuwo 20° 37°

Oshakati 21° 38°

Rehoboth 20° 34°

Rundu 23° 38°

Walvisbaai 14° 26°

Johannesburg15°33°

Kaapstad15°26°

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer