Weer 18 Februarie 2022
Weer 18 Februarie 2022

Weer 18 Februarie 2022

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en warm in die Omaheke- en Tsumkwe-kiesafdeling, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie in die Kunenestreek, met geïsoleerde donderbuie in die suide.

KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele buie in die noorde en suide.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 10:33 H: 16:49 L: 22:40

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 18° 27° Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 18° 32° Gedeeltelik bewolk.

OSHAKATI 19° 33° Gedeeltelik bewolk.

GOBABIS 16° 32° Meestal sonnig.

MARIENTAL 24° 36° Meestal sonnig.

KEETMANSHOOP 20° 34° Gedeeltelik bewolk met geïsoleerde donderbuie.

WALVISBAAI 18° 28° Gedeeltelik bewolk met buie.

LUANDA 23° 30° Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 14° 24° Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 17° 32° Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2025-08-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer