Weer 17 Februarie 2022
Weer 17 Februarie 2022

Weer 17 Februarie 2022

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die Tsumkwe-kiesafdeling, Omaheke- en Khomasstreek, andersins gedeeltelik bewolk met geïsoleerde donderbuie in die suidelike gebiede, asook die Kunene- en Erongostreek.

KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met buie.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 10:02 H: 16:17 L: 22:10

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 17° 32° Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 18° 36° Gedeeltelik bewolk.

OSHAKATI 21° 36° Gedeeltelik bewolk.

GOBABIS 19° 34° Meestal sonnig.

MARIENTAL 24° 40° Meestal sonnig.

KEETMANSHOOP 22° 36° Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.

WALVISBAAI 22° 30° Gedeeltelik bewolk met buie.

LUANDA 23° 30° Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 16° 27° Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.

KAAPSTAD 16° 28° Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-06-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer