Weer 12 Januarie
Weer 12 Januarie

Weer 12 Januarie

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie word in die Kavango, Zambezi, Otjozondjupa, Omaheke, Khomas en Erongo op plekke verwag. Buie en donderbuie kan teen vanaand oor die kusgebiede voorkom.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die verre noordweste en verre suidelike gedeeltes van die //Kharasstreek, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie maar verspreide tot wydverspreide donderbuie in die Kavango, Zambezi, Otjozondjupa, Khomas en Erongo op plekke. Mistige weer word op plekke in die Khomas, oostelike en noordoostelike gedeeltes verwag.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:49 H: 15:07 L: 21:14

WINDHOEK 16° 26°

RUNDU 18° 29°

OSHAKATI 18° 31°

GOBABIS 19° 28°

MARIENTAL 19° 35°

KEETMANSHOOP 18° 33°

WALVISBAAI 18° 27°

LUANDA 22° 30°

JOHANNESBURG 16° 27°

KAAPSTAD 21° 29°

Kommentaar

Republikein 2025-12-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer