Weelderige gholflandgoed kom in duine by Walvis

Die beplanning sluit in die eerste gholfbaan tussen Namibië se kenmerkende sandduine, asook 'n aftreeoord, 'n sportopvoedingsentrum, restaurante, 'n gimnasium en bioskoop.
Kristien Kruger
Kristien Kruger – Beplanning vir 'n luukse gholflandgoed van 148 hektaar naby ­Walvisbaai is reeds in 'n gevorderde stadium en projekimplementering is geskeduleer om vanjaar te
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer