Wateraanleg staan twee weke stil

Stadsbewoners word versoek om versigtig te wees met wat hulle in dreine afspoel.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Windhoek kon vir langer as twee weke geen drinkwater uit rioolwater herwin nie – hoofsaaklik omdat daar te veel chemikalieë, vette, olies en ander voorwerpe
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer