Water dalk op pad vir Hardap
Die Visrivier het gistermiddag heuphoogte naby die Hardapdam gevloei en die hoop was dat dit die dam binnekort sal binnevloei.
Elvira Hattingh - Besproeiingsboere op die Hardap-skema het gister teen saktyd asem opgehou om te sien of water wat met die Visrivier afgevloei het, die dam eindelik sal bereik. �
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie