Was dit nie vir die Kavango
Was dit nie vir die Kavango

Was dit nie vir die Kavango

Kenya Kambowe
Kenya Kambowe – Die nabygeleë ligging van Rundu aan die Kavangorivier het sowat 100 000 inwoners vandeesweek aan die lewe gehou nadat die dorp vir dae sonder krag was en NamWater nie water na inwoners kon pomp nie.
Die impak van die gebrek aan water en krag is grootliks gevoel deur skole, klinieke, huishoudings en besighede omdat dit swaar op dié twee hulpbronne steun om doeltreffend te funksioneer.
’n Week gelede moes die inwoners sewe dae sonder water uithou omdat die dorpsraad nie eenhede van NamWater kon koop om water aan inwoners te voorsien nie.
Dié keer was Rundu van Maandag tot Woensdag sonder water omdat Nam- Power ’n tegniese fout by sy substasie op die dorp ondervind het wat kragvoorsiening geraak het.
Gevolglik kon NamWater nie water na die dorp pomp nie, wat inwoners gedwing het om water uit die Kavangorivier te gebruik.
Volgens sommige inwoners sou daar lewensverlies gewees het as die rivier nie daar was nie. Die gesondheidsdirekteur van Kavango-Oos, me. Timea Ngwira, sê die staatshospitaal op die dorp het nie probleme ervaar nie, omdat dit watertenks en ’n kragopwekker het.
Dit teenoor verskeie klinieke wat vir drie dae nie dié opsies gehad het nie.
Ngwira sê die hospitaal het probeer om water aan verskeie klinieke in tenkwaens beskikbaar te stel.
’n Verpleegster by Ndama se kliniek sê egter dit was water wat uit die Kavangorivier gepomp is. “Die bestuurder wat die water vir ons gebring het, het gesê ons moet dit in die toilette gebruik en nie drink nie, omdat dit direk uit die rivier kom,” het sy gesê.
Volgens haar kon verpleegsters nie al hul take uitvoer nie.
“Sommige medikasie moet in jou teenwoordigheid geneem word, sodat jy kan sien hoe die pasiënt daarop reageer.
Dit het nie gebeur nie, omdat daar nie water was om te drink nie,” het sy verduidelik.
Met verwysing na onderrig is beide skole en tersiêre instellings geraak en veral studente wat tans aanlyn onderrig ontvang. ’n Aantal skole moes ook hul leerlinge vroeër huis toe stuur.
Skole op die dorp is bekend daarvoor dat dit oorvol is. Onderwysers van verskeie skole het gesê die besluit is geneem om lewens te red.
“Ons kon nie leerlinge die hele dag by die skool hou nie, want hulle moet water drink en die toilet gebruik,” het ’n onderwyser gesê.
Besighede wat kragopwekkers het en wat dit kon bekostig om een te koop of te huur, het nie die impak so erg ervaar soos klein- en mediumgrootte besighede wat noodgedwonge hul deure in dié tyd moes sluit nie.
’n Bekende sakeman op die dorp, mnr. Nelson Luis, sê vandeesweek was ’n nagmerrie vir besighede op Rundu.
Besighede was huiwerig om aankope te doen, omdat niemand geweet het hoe lank die kragonderbreking sou duur nie en hulle die risiko moes loop dat items wat verkoel of gevries moet word, kan bederf.
Volgens hom het besighede verliese aangeteken soos die dae voortgerol het omdat voedselitems soos vleis en melkprodukte vernietig moes word.
“Dit was baie sleg. Jy het geen water nie en moet op die rivier staatmaak. Ons vrieskaste kon nie aan ons kragopwekkers gekoppel word nie, wat daartoe gelei het dat items ontvries het of warm geword het. Kliënte wil nie sulke items koop nie,” het Luis gesê.
“Een dag sonder krag was nog aanvaarbaar omdat ’n mens ysblokke kan gebruik om te keer dat items bederf. Ná twee of drie dae het dinge egter vererger en daar was geen ander opsie as om dit weg te gooi nie.”
Ander besighede wat ook geraak is, sluit in barbierwinkels en karwasplekke.
[email protected]

FOTO
Inwoners van Rundu moes noodgedwone die Kavangorivier gebruik om in die dorp se waternood te voorsien. FOTO KENYA KAMBOWE

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%