Was daar geld in Zuma se bunker?
Die voormalige openbare beskermer van Suid-Afrika se weergawe van hoe sy met alle mag gekeer is om toegang tot die bunker te kry, is vervat in ''n klankopname van haar onderhoud met Julius Malema, EFF-leier, tydens haar ondersoek na staatskaping.
Adv. Thuli Madonsela, voormalige openbare beskermer (OB), is oomblikke voordat sy in pres. Jacob Zuma se ondergrondse bunker by Nkandla sou instap, voorgekeer, al het sy toestemmin
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie