Warriors uit Chan-wedloop
Warriors uit Chan-wedloop

Warriors uit Chan-wedloop

Sokker
Tielman van Lill
Die Namibiese Brave Warriors het Saterdagaand in Limbe, Kameroen, sy tweede Groep D-wedstryd teen Tanzanië met 1-0 verloor. Die Warriors is nou uit die wedloop vir die Afrika-Nasiesbeker, maar moet nog Woensdagaand sy laaste botsing teen Zambië afhandel. Meer hieroor in Sport Wrap. Foto www.cafonline.com

Kommentaar

Republikein 2026-06-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer