Warren Buffett: ‘Firma sal my dood oorleef’
In 2019 het die sakemagnaat nie ’n enkele groot transaksie beklink nie en die maatskappy se kontant was teen die einde van die jaar $128 miljard.
Warren Buffett het aandeelhouers vanjaar verseker die maatskappy wat hy oor vyf dekades opgebou het, sal sy vertrek – en selfs sy dood – oorleef.Die 89-jarige magnaat skryf in
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie