Warmbad: Los ons myn uit

’n Gemeenskapvergadering word vir Saterdag op Warmbad beplan waar kommer oplaai oor eise om die tantalietmyn te sluit.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - ’n Gees van vrees het Warmbad in die verre Suide beetgepak waar bekommerde inwoners nou met ’n petisie probeer keer dat die Mynwerkersvakbond van Namibië (
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer