Wanneer stop die gruwels?
Wanneer stop die gruwels?

Wanneer stop die gruwels?

Dani Booysen
Nie net die Walvisbaaise gemeenskap nie, maar baie mense in Namibië is die naweek geskok deur die nuus oor ’n gewapende rooftog op die woning van die bekende mnr. Hans-Jörg Möller.
Möller, ’n huishoudelike naam in die toerismebedryf, het beswyk aan ’n maagwond wat hy tydens die aanval opgedoen het.
Om net sekere ernstige misdade aan die groot klok te hang, sou nie net verkeerd wees nie, maar sal ’n blinde oog keer op ’n nasionale epidemie – pandemie, sal sommige sê – wat nie berus op oorvereenvoudigde onderskeidings soos klas, ras of herkoms nie.
In sekere kringe het kommentaar deur die publiek op sosiale media oor die nuus van dié rooftog, van ’n totale gebrek aan empatie en selfs aanhitsing gespreek. Soos feitlik altyd is die enkele losbekke wat nie dink voordat hulle opspraak kwytraak nie, gou deur die oorgrote meerderheid meelewende en welwillende Namibiërs voor stok gekry.
In gister se koerant is lesers ook – soos meestal weekliks – gekonfronteer deur berigte oor die verkragting en misbruik van nie minder nie as vier jong dogtertjies in verskillende dele van die land.
Dit is reeds afgesaag, maar verdien herhaling: Die werklike omvang van misdaad in die land is veel, veel erger.
Misdaad raak ons almal, selfs al is van ons gelukkig om nog nie self die slagoffer daarvan te gewees het nie. Dit takel nie net individue, gesinne en families af nie, maar gemeenskappe en nasies se morele weefstof én ekonomieë.
Buiten vir Operasie Omake is verstellings opnuut vanjaar aan besteding in die nasionale begroting gedoen om misdaad beter te bestry.
Die groot vraag is of hierdie ingrypings enigsins werklik help?


So sê ander
20 Junie 2016


Plaas eerder ’n wag voor jou mond


Die gruwelike moord verlede week op ’n Britse parlementslid te midde van ’n steeds emosioneler wordende openbare debat oor die vraag of Brittanje lid van die Europese Unie (EU) moet bly, behoort elke beskaafde gemeenskap tot stilstand te skok.
Brittanje ken ’n tradisie van robuuste debat, maar dié referendumveldtog gaan alle perke te buite. Voor- en teenstanders het mekaar in die openbaar uitgeskel op ’n vlak wat nooit die algemene norm was soos die laaste weke nie.
Woorde is nie dade nie, kan ’n mens sê. Maar woorde kan wel deeglik aanleiding gee tot dade.
In Brittanje self het die moord aanleiding gegee tot intense selfondersoek.
In Suid-Afrika beweeg die openbare debat ook in die rigting van histerie.
Om ’n wag voor jou mond te plaas is nie slegs gesond nie, maar verantwoordelik.
• DIE BURGER (NETWERK24)

Kommentaar

Republikein 2024-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Currency: GBP to NAD 23.3 | EUR to NAD 19.96 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.67 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.09 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.92 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.67 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 299.00/OZ UP +0.33% | Copper US$ 4.45/lb DOWN -0.0127 | Zinc US$ 2 884.80/T UP 0.36% | Brent Crude Oil US$ 85.00/BBP DOWN -0.0194 | Platinum US$ 948.58/OZ UP +1.48% Sport results: LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.3 | EUR to NAD 19.96 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.67 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.09 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.92 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.67 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 299.00/OZ UP +0.33% | Copper US$ 4.45/lb DOWN -0.0127 | Zinc US$ 2 884.80/T UP 0.36% | Brent Crude Oil US$ 85.00/BBP DOWN -0.0194 | Platinum US$ 948.58/OZ UP +1.48%