Wankelende Eskom kry nóg ’n baas

’n Woordvoerder het gesê die nuwe pos se besonderhede sal in die volgende weke uitgepluis word.
Antoinette Slabbert Die wankelende Eskom kry nóg ’n baas – dié keer ’n “hoof-regrukbeampte”.Dit is nou bo en behalwe die aangewese uitvoerende groephoof, André de Ruyt
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer