Walvisbaai se geldgemors

Transaksies van honderdduisende dollar is gedoen met twee ­kredietkaarte wat aan Walvisbaaise raadslede uitgereik is.
Jemima Beukes
Jemima Beukes - Senior munisipale amptenare van Walvisbaai is met hul hande in die spreekwoordelike koekieblik betrap, met dokumente wat die onregmatige gebruik van die munisipalit
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer