Wag julle maar, ons 'shop' eers
Wag julle maar, ons 'shop' eers

Wag julle maar, ons 'shop' eers

Ronelle Rademeyer
So skryf 'n leser: "Om 08:30 op Vrydag 11 September by Binnelandse Sake. Beide departemente is steeds toe. Die personeel keer met inkopiesakke van Shoprite af terug. Toe hulle gevra word wanneer open die kantore, antwoord hulle: 'Sê goeiemôre!'"

Kommentaar

Republikein 2025-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer