WAD gee terug aan meisies én seuns

Women's Action for Development volg 'n tweeledige program, naamlik om die sosioëkonomiese en politieke bemagtiging van vroue en mans in nedersettings oraloor die land te takel.
Mariselle Stofberg
Mariselle StofbergWomen's Action for Development (WAD) is 'n niewinsgewende organisasie wat in 1994 op die been gebring is en is passievol oor menstruasie-opvoeding. Die organisasi
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer