Waarom Amazon 'nie in SA sal slaag'

Internasionale e-handelaars soos Amazon.com of ander wat spesifiek klerasie verkoop, sal sukkel om in Suid-Afrika op dreef te kom.
Elvira Wood - “Het jy al probeer om goedere, veral klerasie, na Suid-Afrika in te voer? Benewens die hele proses moet jy 'n 45% invoertarief betaal en daarna ook nog 14% BTW. “
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer