Waarnemende regters aangewys

Die Regsdienskommissie het drie waarnemende regters aan die hoërhof aangewys. Me. Eileen Rakow se tydperk as waarnemende regter begin vandag en duur tot 30 September vanjaar.Rakow
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer