Waar wys die vinger?
“Aggeneeeeee . . . Dit stink. Dit is vuil. Wie gaan blameer word, die mense of die munisipaliteit?” Mogamat Salie Saban het hierdie foto’s in September en vroeg Oktober in Walvisbaai geneem.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie