Vyf uilskuikens op 'n kluit
Vyf uilskuikens op 'n kluit

Vyf uilskuikens op 'n kluit

Henriette Lamprecht
Jakkie Coetzer het dié vyf nonnietjiesuilkuikens op die bale in hul skuur op die plaas Dei-Gratia, sowat 30 km suid van Klein-Waterberg, afgeneem. “Ons het hulle ontdek toe ons die bale wou skuif, maar nou moet alles maar eers wag totdat hulle kan vlieg.”

Kommentaar

Republikein 2025-09-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer