Vyf sterftes, 80 nuwe gevalle
Vyf sterftes, 80 nuwe gevalle

Vyf sterftes, 80 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met vyf tot 3 466. Gister is 80 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 4,9%. Dit sluit 21 leerlinge, vier studente, een onderwyser en twee gesondheidswerkers in. Die aktiewe gevalle staan tans op 1 190 waarvan 112 in die hospitaal en 20 in die ICU is. Tot op hede het 241 308 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 153 095 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96%.

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer