Vyf sterftes, 69 nuwe gevalle
Vyf sterftes, 69 nuwe gevalle

Vyf sterftes, 69 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met vyf tot 3 422. Twee was tuissterftes en nie een van die sterfgevalle was ingeënt nie. Gister is 69 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 4,7%. Dit sluit nege leerlinge en sewe onderwysers in. Die aktiewe gevalle staan tans op 1 490 waarvan 162 in die hospitaal en 19 in die ICU is. Tot op hede het 225 359 mense hul eerste dosis entstof ontvang, terwyl 133 237 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96%.

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer