Vyf sterftes, 27 nuwe gevalle
Vyf sterftes, 27 nuwe gevalle

Vyf sterftes, 27 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met vyf (twee tuissterftes) tot 3 534. Gister is 27 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 1,3%. Dit sluit agt leerlinge en drie gesondheidswerkers in. Die aktiewe gevalle staan tans op 870 waarvan 55 in die hospitaal en vyf in die ICU is. Tot op hede het 290 624 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 216 124 volledig ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97%.

Kommentaar

Republikein 2025-06-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer