Vyf sterftes, 107 nuwe gevalle
Vyf sterftes, 107 nuwe gevalle

Vyf sterftes, 107 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met vyf tot 3 399. Gister is 107 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 7%. Dit sluit 22 leerlinge, vyf onderwysers, drie gesondheidswerkers en een student in. Tans is daar 2 157 aktiewe gevalle waarvan 165 in die hospitaal en 22 in die ICU is. Tot op hede het 216 741 mense hul eerste dosisse ontvang, terwyl 120 596 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96%.

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer