Vyf persent beter teen Bulle, is al wat Jones vra
Die afrigter glo die jong Namibiese span het teen die Valke gewys dat hulle nog 'n kans verdien om as 'n hegter eenheid te speel.
Andrew Poolman - Met Pote Human as afrigter kan verwag word dat die Vodacom Blou Bulle komende naweek in Windhoek hul tipiese resep van sterk dryfspel en hoë skoppe gaan lewer –
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie